Vrystaat Landbou het die Amerikaanse president Donald Trump se steun aan die landbousektor verwelkom. Die unie se president, Francois Wilken, sê dit is bemoedigend dat die Amerikaanse regering gehoor ...
‘n Regskenner van die Universiteit van Johannesburg, Rapofadzo Maphosa, sê daar is niks wat die Solidariteit-beweging en AfriForum keer om regstreeks met buitelandse regerings in gesprek te tree nie.
Die Suid-Afrikaanse departement van Verdediging sê die liggame van die 14 soldate wat in Goma in die Demokratiese Republiek die Kongo gesneuwel het, sal oormôre in die land aankom. Die soldate was ...
Twee vermeende baasbreine wat by onwettige mynbedrywighede betrokke is, is as deel van operasie Vala Umgodi, op ‘n plaas naby Letsitele in Limpopo aangekeer. Nog twee onwettige buitelandelanders is ...
Die Namibiese president, Nangolo Mbumba, het die ontslape president Sam Nujoma as die dapper seun van die land beskryf. Die 95-jarige Nujoma is gisteraand in Windhoek oorlede. Hy is drie weke gelede ...
Die bestuurshoof van die burgerregtegroep Afriforum, Kallie Kriel sê hulle is verbind tot ‘n toekoms vir Afrikaners aan die suidpunt van Afrika. Die Solidariteitbeweging, wat Afriforum insluit, het ...
Die DA- leier en minister van Landbou, John Steenhuisen sê die regering moet sy verhouding met die VSA herstel om ekonomiese groei en werksgeleenthede te beskerm. Hy sê ‘n afvaardiging moet na ...
Die eerste demokraties-verkose president van Namibië, Sam Nujoma, is in die ouderdom van 95 oorlede. Die Namibiese Presidensie het bevestig dat Nujoma gisteraand in Windhoek gesterf het. Hy was ‘n ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump se uitvoerende bevel teen Suid-Afrika, wat vanoggend deur die Withuis uitgereik is, behels onder andere ‘n opdrag aan sy Buitelandse Sake-minister, Marco Rubio ...
Die voorsitter van die Solidariteitsbeweging, Flip Buys het weer benadruk dat dié organisasie en sy mense nie van plan is om die land te verlaat nie. Die Beweging, wat ook die vakbond Solidariteit en ...
Voertuie van die Internasionale Komitee van die Rooikruis het in die Gazastrook begin aankom waar Hamas binnekort drie Israelse mans gaan vrylaat. Die mans is – Ohad Ben Ami en Eli Sharabi, wat op 7 ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results